
Wat ‘n troue! Dit was nie net ‘n voorreg vir my om te deel in Stefan & Cornel se elegante troue by Isiphiwo nie, maar ‘n absolute plesier. Hulle is ‘n super aantreklike paartjie, van die vriendelikste mense, en totaal ontspanne en spontaan voor die kamera. Hulle het my werk beslis maklik gemaak. Ek dink…



