
Ons eerste regte somer troue – en dit was WARM!!! Maar nie naastenby so warm soos Laurika se glimlag nie Dit was ‘n plesier om Eric & Laurika se troue by Zambezi Point af te neem. Die twee was van die maklikste mense om mee te werk. Niks kon hulle onder kry op die dag…