
Dis met graagte wat ek ‘n paar foto’s deel van Anton & Chantelle se troue by Thornbirds. Ek het julle troue sommer baie geniet Julle is ‘n awesome couple! Geniet die foto’s (en onthou van die res op ons FACEBOOK bladsy)… Gerrie Hier het ek bietjie gespeel met die lig, om doelbewus ‘n skadu replika…