
Dis altyd lekker om mense soos Ruan & Ilana te ontmoet. Sulke regte “mense-mense”. So dit was ‘n plesier om hul trou foto’s te neem Maar wat ‘n dag vir trou foto’s!!! Ek was so 15 minute weg van Sun Valley Ranch (waar hulle getroud is) toe die wolke breek en dit begin sous! Nee…