Masthead header

Category Archives: Shelanti

Ryno & Zeldi se Troue by Shelanti

Dit was vir my ‘n absolute plesier om saam met hierdie twee mensies te werk en te deel in hul troudag by Shelanti Ryno & Zeldi is twee van die vriendelikste, geselligste, SPONTANE mense – en dan is foto’s neem sommer baie maklik!!! Zeldi se glimlag verlig haar hele wese – dis ongelooflik mooi om…

View full post »