Masthead header

Category Archives: Red Ivory

Louis & Marilize se Troue by Red Ivory

Dis altyd lekker om saam met mense te werk wat jy ken Marilize ken ek al van skooldae af, en Louis is so ‘n maklike persoon dat dit gevoel het of ek hom net so lank ken! Red Ivory was die perfekte venue vir hulle intieme troue. En hulle het beslis elke oomblik saam met…

View full post »