
André & Renata se troue by Galagos was super elegant! Daar het soveel moeite in hierdie troue in gegaan en dit het beslis gewys Renata se pragtige rok was gemaak deur Simon Rademan – een van Suid Afrika se talentvolle ontwerpers. En daar is niks soos ‘n rok wat spesifiek vir jou gemaak is nie…