Masthead header

Category Archives: Die Akker

John & Loraine se Troue by Die Akker

Nou hierdie is die tipe troue wat elke fotograaf wil hê. Met so ‘n aantreklike paartjie kan mens nie anders as om stunning foto’s te neem nie John & Loraine se dag het begin met reën, reën en nog reën. Maar nie een van die twee was gepla daaroor nie. Loraine wou net hê die…

View full post »