
Hier’s so paar van Justin & Bernadette se onlangse foto’s! Hulle trou in April by die Moon & Sixpence Vir meer foto’s sluit by ons aan op FACEBOOK (www.facebook.com/openimage) en los gerus vir hulle ‘n boodskap! Dominique

Wat ‘n troue! Dit was nie net ‘n voorreg vir my om te deel in Stefan & Cornel se elegante troue by Isiphiwo nie, maar ‘n absolute plesier. Hulle is ‘n super aantreklike paartjie, van die vriendelikste mense, en totaal ontspanne en spontaan voor die kamera. Hulle het my werk beslis maklik gemaak. Ek dink…

On a gorgeous sunny Sunday, David & Daniela tied the knot! Making their already big families (half Italian and the other half Portuguese) even bigger. This wedding has taken almost 10 years to happen, so it was quite an emotional event. It’s always something special to see when a groom tears up at the sight…