
Nee – die reënboog is nie ge”photoshop” nie! Meeste bruide wens die reën weg, maar Leandre het voorsorg getref met gumboots vir haar en Frikkie. En as beloning het hulle hierdie pragtige reënboog gekry op hul groot dag! Loer gerus terug vir meer foto’s binnekort Vir nog foto’s sluit by ons aan op FACEBOOK (www.facebook.com/openimage)!…



