
Ek het die geleentheid gehad om nog ‘n dag by Glenburn Lodge te spandeer – die keer om Leonard & Celeste se troue af te neem Celeste was ‘n stunning bruid! Ek is mal daaroor as my bruide ietsie anders probeer – so Celeste se veil en onderrok was ‘n lekker verrasing gewees!!! En hul…



