Wat ‘n troue! Kevin & Charlmari het soveel detail gehad wat hul dag ekstra spesiaal gemaak het.
Elke fotograaf se droom![]()
Hiers solank een van hul kiekies…
Loer gerus terug binnekort vir nog meer van hul foto’s!
Vir nog foto’s sluit by ons aan op FACEBOOK (www.facebook.com/openimage)!
Dominique
Sneak Preview: Kevin & Charlmari se Troue by Thaba Ya Batswana
no comments