Hier’s so paar foto’s van Emile & Zaskia se onlangse foto-sessie.
Ons het sommer hul seuntjie Tristan deel gemaak (hy is te oulik!!!) en ingesluit by so paar kiekies.
Sien uit na jul troue by Die Akker!![]()
Vir meer sluit by ons aan op FACEBOOK (www.facebook.com/openimage) en los gerus vir hulle ‘n boodskap!
Dominique




